Pen Papier Harts Klavier
Read Count : 152
Category : Diary/Journal
Sub Category : N/A
Pen papier harts klavier so deur die stilte en die geraas stort ek my hart se smart voor jou uit . Hoor my roep voel my pyn , in die middel van die storm wil ek net weg kwyn . Pen papier harts klavier vergewe my maar my tyd is hier . Ek verdwaal in die donker opsoek na lig ...ek soek n plek waarheen ek net kan vlug . Pen papier harts klavier ...
Comments
- No Comments