Die Meisie Met DrOmE Read Count : 108

Category : Stories

Sub Category : Fantasy
       Dag vir dag droom ek 

Ek droom oor wonderlike goed, soms goed wat my deurmekaar maak, soms is dit keuses wat ek moet maak. Ek hou net nie meer by by al die drome nie, dis het ek besluit om als neer te skryf. 
Soveel drome wat ek gehad het van my ma toe sy nog daar was. Nou gaan als oor my. Wat kan gebeur wat ek dalk wil he moet gebeur. Waar begin mens om als te deel? 
Die dae wat ek gedroom het van my ma het ek so gewens dit word waar. 

Comments

  • No Comments
Log Out?

Are you sure you want to log out?