Oor Grense Veiligheid Read Count : 231

Category : Articles

Sub Category : N/A
4 Oktober 2017
Dit is skok mens as jy besef dat die Afrika krimenele sisteem reg deur SA bestaan en geimplimenteer is. 
Dit is nog meer kommerwekkend dat dit baie huise in elke woonbuurt affekteer.
Woonbuurte word geoes soos hul dit vooraf beplan.
Dit is so groot, en fyn gestruktureer soos 'n totale skaduregering sisteem. 
Dit is die grootste rede waarom sommige  politieke hoofde in die Parlement sit en lag, want ons is so besig om die ideale lewens te lei, en ideale na te streef, dat die meeste van ons dom voorkom, en blind is vir hierdie sisteme se implementering onder ons neuse, in ons huise stedelik sowel as landelik.
 Die sisteem werk met black macig en het geen gevoel, empatie en gewete nie.
 Dit is hulle geloofs kultuur / oorlog sisteem reg deur Afrika.
Deur so 'n aanval oortree hulle al ons mense regte,  asook al die Genieve se konvensie se reels vir oorlogvoering.
Dit is "VOORAF BEPLANDE MOORD" met groot moeite, tot in die fynste detail beplan.
Hierdie aanvalle word met militere presisie ingeoefen, met militere genadeloosheid uitgevoer.
Die Sangomas seën die moordenaars, verkragters en rowers, en maak hulle "deursigtig".
Dit is geestelike oorlogvoering. Hul brand of spuit gasse om mense te laat slaap/dieper slaap.... dit is niks anders as Chemiese oorlogvoering.
Plaasaanvalle, en rowe word tot 3 tot 6 maande vooraf beplan. Daar besluit die Krimenele sisteem wanneer, en hoe hul ons (ons boere en gesinne asook bejaardes) gaan verkrag en vermoor.  
Mense regte en Genievse konvensie word op die ergste moontlike vlakke oortree.
Navorsing is oor en oor bewys deur AKSKA, Swartberg Intelligence, groep as ook deur dr Rudolf Zin wat die boek geskryf het "House invasion".

Comments

  • what language is this?

    Oct 05, 2017

Log Out?

Are you sure you want to log out?